by SionAgri | Jul 29, 2025 | Suksesverhale
Barry van Wyk – Fochville – Doornkop Beleggings Aanvanklik het ons net begin met eenvoudige chemiese ontledings en die behoefte om kalk korrek toe te dien. Alles was nog op gemiddeldes gebaseer, sonder variërende toediening of plantstande. Maar soos ons...
by SionAgri | Jul 17, 2025 | Suksesverhale
Carel en Pieter Kriek – Heidelberg – Banabatau (Pty) Ltd Ek het begin werk met Sion Agri omdat ek met jare se data gesit het – grondontledings, stroperdata, opbrengskaarte – maar ek het my plafon met my eie kennis bereik. Ek kon net nie verby ’n sekere...
by SionAgri | Jul 17, 2025 | Suksesverhale
Hendrik Wessels – Marquad/Clocolaan Ons het gevoel ons het ’n plafon bereik met ons opbrengste. Selfs in goeie jare was die oeste maar gemiddeld, en ons het besef: as ons nie iets verander nie, gaan daar niks verander nie. Ons moes die elemente wat binne ons...
by SionAgri | Jul 15, 2025 | Suksesverhale
Tommy Scholtz – Bergville – Christoff Brits Boerdery Toe ons begin het, was ons op soek na iemand wat meer as net data kon lewer. Ons het regtig iemand gesoek wat jy kan vertrou, iemand met wie jy oor die langtermyn ’n pad kan stap. Wat vir jou grond en...
by SionAgri | Jul 15, 2025 | Suksesverhale
Johan van Wyk – Schweizer-Reneke – Van Wyksrust Boerdery My belangstelling in presisieboerdery het reeds in 2002 begin, toe ek ’n boer besoek het wat aan die voorpunt van dié benadering was. Veral differensiële bekalking het my toe reeds laat regop sit...