sukserverhale
precision decisions
“Presisieboerdery saam met Sion Agri het nie net ons opbrengste verander nie, maar ook ons perspektief, ons effektiwiteit en ons toekoms.”
Barry van Wyk - Fochville - Doornkop Beleggings Aanvanklik het ons net begin met eenvoudige chemiese ontledings en die behoefte om kalk korrek toe te dien. Alles was nog op gemiddeldes gebaseer, sonder variërende toediening of plantstande. Maar soos ons met Sion Agri...
“Toe my eie data nie meer genoeg was nie, het kundigheid die verskil gemaak.”
Carel en Pieter Kriek - Heidelberg - Banabatau (Pty) Ltd Ek het begin werk met Sion Agri omdat ek met jare se data gesit het – grondontledings, stroperdata, opbrengskaarte – maar ek het my plafon met my eie kennis bereik. Ek kon net nie verby ’n sekere opbrengsvlak...
“Ons het ‘n plafon op on opbrengste bereik. Sion Agri het ons gehelp om deur te breek.”
Hendrik Wessels - Marquad/Clocolaan Ons het gevoel ons het ’n plafon bereik met ons opbrengste. Selfs in goeie jare was die oeste maar gemiddeld, en ons het besef: as ons nie iets verander nie, gaan daar niks verander nie. Ons moes die elemente wat binne ons beheer is...
“Met Sion Agri aan ons sy is geen uitdaging te groot nie – net slim, werkbare oplossings.”
Tommy Scholtz - Bergville - Christoff Brits Boerdery Toe ons begin het, was ons op soek na iemand wat meer as net data kon lewer. Ons het regtig iemand gesoek wat jy kan vertrou, iemand met wie jy oor die langtermyn ’n pad kan stap. Wat vir jou grond en jou opbrengs...
“Die ware impak? Beter grond, slimmer insetgebruik en meer resilience in die droogtejare.”
Johan van Wyk - Schweizer-Reneke - Van Wyksrust Boerdery My belangstelling in presisieboerdery het reeds in 2002 begin, toe ek ’n boer besoek het wat aan die voorpunt van dié benadering was. Veral differensiële bekalking het my toe reeds laat regop sit - die idee dat...
“Sedert ons oorgeskakel het na Sion Agri, is ons opbrengste hoër, ROI beter, en alles werk slimmer.”
Gerrie Schoeman - Chrissiesmeer - Verbiway (Pty) Ltd Ek het begin besigheid doen met Sion Agri omdat ek en Thomas mekaar al lank ken van 'n vorige plek af wat soortgelyke dienste lewer. Ek wou eintlik al vroeër oorgeskakel het, maar die geleentheid het hom later eers...
“Die resultate spreek vanself – gesonder grond, beter opbrengste en gemoedsrus.”
Guniel Viljoen - Hoopstad Ek het begin werk met Sion Agri omdat ek op soek was na onafhanklike landboukundige diens – sonder agendas, net suiwer kundigheid. Vandag gebruik ek feitlik al hul dienste: van grondontledings en -klassifikasies tot VRT-kaarte,...
“Ons opbrengste het van jaar een af begin klim – en net aan groei.”
Willem Stols - Bothaville - WL Stols Boerdery Ek werk nou al sowat tien tot twaalf jaar saam met Sion Agri. Aanvanklik was die behoefte eenvoudig – ons het met swak opbrengste gesukkel, en ek het besef dat ons dringend aandag moes gee aan ons grondklassifikasie en...
“Vandat ons met Sion Agri werk, het ons boerdery gegaan van beplanning na prestasie.”
Rian Maree - Piet Retief - Rihugo Boerdery Ek het begin werk met Sion Agri omdat Thomas se kennis, innoverende benadering en unieke visie presies was wat ek nodig gehad het. My doel was eenvoudig: om my grond só reg te kry dat dit winsgewend kan produseer. Ons het...
“Slimmer insette, beter opbrengs – ons het reeds in die eerste seisoen resultate gesien.”
Paul Roos - Vrede Ek het aanvanklik na Sion Agri uitgereik omdat daar iets in hul dinamika was wat ek ’n behoefte gehad het om na my eie plaas toe te bring. Daar’s ’n moderne aanslag, ’n energieke ingesteldheid en ’n passie vir landbou waarby ek onmiddellik aanklank...
vennote
Presisie-landbou Dienste aan:


























